Die Afgaanse vrouekrieketspelers sal die eerste begunstigdes wees van ’n nuwe wêreldwye vlugtelingfonds wat Vrydag deur die ...
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie luisterplesier is 'n heerlike "whodunnit" in die trant van Agatha ...
Twee mans, onderskeidelik van Zambië en Tanzanië, staan tereg op aanklagte wat verband hou met dwelmhandel nadat hulle met dwelms van meer as R30 miljoen betrap is.
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) het die aanvalle van M23-rebelle op sy vredesmagte in die Demokratiese ...
Die heel eerste produksie van die internasionale treffer-musiekspel Dear Evan Hansen open binnekort in Suid-Afrika.
Die fliek Nickel Boys, gegrond op Colson Whitehead se Pulitzer-bekroonde roman, is vanjaar vir twee Oscar-pryse benoem en lok reeds wêreldwyd aandag vir die ontstellende maar kragtige storie oor onreg ...
Pres. Cyril Ramaphosa moet oppas om nie “toe te laat dat fanatici” hom tot ’n oorlog in Afrika aanhits nie, waarsku Julius ...
Pres. Donald Trump sal na verwagting Saterdag ’n bevel onderteken om tariefverhogings in te stel wat moontlik handel ter waarde van meer as $2,1 triljoen per jaar kan ontwrig.
Marie Kruger, eertydse dosent en voorsitter van die dramadepartement by die Universiteit Stellenbosch, het ’n enorme invloed ...
’n Lugambulans met ’n kind, die kind se ma en vier bemanningslede aan boord het Vrydag vroegaand kort ná opstyging in ’n ...
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare.
Die Stellenbosch Triennale keer vanjaar terug met die tema Ba’zinzile: A Rehearsal for Breathing – ’n diepgaande ondersoek na asemhaling as ’n meganisme vir oorlewing, verbeelding en volharding.