Die polisie sê bykans vier duisend verdagtes is van Oktober tot einde Desember verlede jaar landwyd in hegtenis geneem vir verkragting en poging tot verkragting. Die nasionale polisiekommissaris, ...
Die regering van Rwanda sê dokumente is in Goma in die Demokratiese Republiek die Kongo gevind wat daarop dui dat die regeringsmagte van die DRK ‘n aanval op Rwanda beplan het. M23-rebelle, wat na ...
Hulle het vanjaar die SAMA-toekenning vir die beste instrumentale/ klasssieke album, Baroqueswing Vol. 2, gewen. In 2010 is Charl du Plessis aangewys as die jongste Steinway kunstenaar in Afrika.
Die organisasie vir tradisionele leiers, Contralesa, sê hy hoop vandag se staatsrede sal aandag gee aan ‘n dreigement deur die Amerikaanse president, Donald Trump dat hy befondsing aan Suid-Afrika wil ...
Die Minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika sal voortgaan om met die Amerikaanse regering in gesprek te tree. Dit volg nadat die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake ...
Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek die moord op twee mans wat in Motherwell in Gqeberha doodgeskiet is. Die woordvoerder, Sandra Janse van Rensburg, sê die polisie het gister inligting ontvang van ...
Daar is hoë verwagtinge oor President Cyril Ramaphosa se agtste staatsrede wat binne enkele oomblikke begin. Dit is die eerste staatsrede sedert die Regering van Nasionale Eenheid tot stand gekom het ...
ArcelorMittal Suid-Afrika, oftewel Amsa, sê hy het bloot nie die aptyt om enige verdere finansiële risiko te dra nie. Die maatskappy het vandag aangekondig dat die sluiting van sy langstaalfabrieke ...
Die parlement se voorsittende beamptes sê die voormalige presidente en adjunkpresidente het bevestig dat hulle vanaand in Kaapstad die parlementsopening en die staatsrede sal bywoon. Die geleentheid ...
Die parlement sê alles is gereed vir die staatsrede in die Kaapstad Stadsaal wat op sewe-uur vanaand gelewer word. Tydens die toespraak sal die regering sy planne en prioriteite uitstippel om sekere ...
Die Departement van Verdediging het bevestig dat die liggame van die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, vandag na Suid-Afrika teruggebring sal word.
Die DA-leier, John Steenhuisen, het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die party deel van die Regering van Nasionale Eenheid sal bly in weerwil van meningsverskille oor verskeie wette wat die ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results